Thursday, April 15, 2010

Springbok jag






















Hier is 'n paar fotos van Springbokke wat ek in die Vrystaat gejag het.






Springbokke het goeie sig en gehoor en word gewoonlik op afstande van meer as 200m gejag.






Die tempratuur gedurende die jag sysoen in die Vrystaat is gewoonlik so -7C .






No comments:

Post a Comment